Gobabis | |
---|---|
Gobabis in 2005 | |
Leuse(s): "Ex Oriente Lux" (Uit die Ooste verskyn daar lig) | |
Koördinate: 22°26′S 18°58′O / 22.433°S 18.967°O | |
Land | Namibië |
Streek | Omaheke |
Stigting | 1856 |
Regering | |
• Burgemeester | Sila Bezuidenhoudt[1] |
Hoogte | 1 440 m (4 720 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 19 100 |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Gobabis is 'n dorp in die ooste van Namibië en die hoofsetel van Omaheke met 'n geskatte inwonertal van 19,100. Die burgemeester is Sila Bezuidenhoudt.