Gottlob Frege | |
Geboortenaam | Friedrich Ludwig Gottlob Frege |
---|---|
Gebore | 8 November 1848 Wismar, Mecklenburg-Schwerin (tans Mecklenburg-Voorpommere, Duitsland) |
Oorlede | 26 Julie 1925 (op 76) Bad Kleinen, Mecklenburg-Schwerin, Republiek van Weimar |
Vakgebied | Filosofie van wiskunde, wiskundige logika, filosofie van taal |
Bekend vir | Begriffsschrift (1879) Die Grundlagen der Arithmetik (1884) |
Beïnvloed deur | Kuno Fischer, Adolf Trendelenburg, Hermann Lotze, Ernst Abbe, David Hume |
Invloed op | Giuseppe Peano, Bertrand Russell, Rudolf Carnap, Ludwig Wittgenstein, Michael Dummett, Edmund Husserl, Gershom Scholem, en die meeste van die analitiese tradisie |
Friedrich Ludwig Gottlob Frege (8 November 1848, Wismar, Mecklenburg-Schwerin – 26 Julie 1925, Bad Kleinen, Duitsland) (IFA: [ˈgɔtlop ˈfʁeːgə]) was 'n Duitssprekende wiskundige wat 'n logikus en filosoof geword het. Hy het 'n belangrike rol vervul in die stigting van beide wiskundige logika en analitiese filosofie, en is een van die groot geeste van 20ste eeuse filosofie.