Goudakaas

Gouda
Oorsprong  Gouda, Vlag van Nederland Nederland
Melkbron  Koeie
Eienskappe
Gepasteuriseer  Moontlik
Tekstuur  Halfhard tot hard
Vorm  Wiele
Veroudering  1 tot 36 maande
Voedingswaarde (per 100 g)
Vetinhoud  48-51 g
Wiele gouda op ’n kaasmark in Gouda.

Gouda (Nederlands: Goudse kaas) is ’n Nederlandse geel kaas wat van koeimelk gemaak word. Dit is genoem na die die stad Gouda (Zuid-Holland). Dit is wêreldwyd een van die gewildste kase en die naam word vandag algemeen gebruik vir ’n verskeidenheid ander, soortgelyke kase wat op die tradisionele Nederlandse manier gemaak word.[1]

  1. "European commission confirms protection for Gouda Holland" (in Engels). DutchNews.NL. 7 Oktober 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Januarie 2015. Besoek op 7 Oktober 2010.

Developed by StudentB