Grand Est | |
---|---|
Départements | Ardennes Aube Bas-Rhin Marne Haute-Marne Haut-Rhin Meurthe-et-Moselle Meuse Moselle Vosges |
Prefektuur | Straatsburg |
Bevolking | 5 555 186 inw. (2016) |
Bevolkingsdigtheid | 97 inw./vk km |
Oppervlakte | 57 433 vk km |
Arrondissemente | 40 |
Kantons | 200 |
Munisipaliteite | 5196 |
President van Gewestelike Raad |
Jean Rottner (LR) |
Grand Est is 'n Franse gewes (Frans: région) in die noordooste van Frankryk wat uit die ou geweste van Champagne-Ardenne, Elsas en Lotaringe bestaan. Die gewes Grand Est bestaan sedert 2016.