GroenLinks-PvdA

GroenLinks-PvdA
GL-PvdA
Logo van die betrokke party.
Leier Frans Timmermans
Samesmelting van 13 Junie 2023 (Eerste Kamer),

27 Oktober 2023 (Tweede Kamer)

Ideologie Sosiale demokrasie, Groen politiek, Progressivisme
Amptelike kleure Groen, Rooi
Webblad groenlinkspvda.nl

GroenLinks-PvdA is die naam van 'n vennootskap tussen die Nederlandse politieke partye GroenLinks en die Party van die Arbeid (PvdA).


Developed by StudentB