Groningen Grunnen / Stad | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Die Martinitoring en die Martinikerk in Groningen in 2012 | |
Ligging van Groningen in Groningen-provinsie | |
Kaart van Groningen-munisipaliteit | |
Koördinate: 53°13′00″N 6°34′00″O / 53.21667°N 6.56667°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Groningen |
Regering | |
• Burgemeester | Koen Schuiling (VVD) |
Oppervlak | |
• Totaal | 197,96 km2 (76,43 vk. myl) |
• Land | 185,60 km2 (71,66 vk. myl) |
• Water | 12,36 km2 (4,77 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 233 218 |
• Digtheid | 1 178/km2 (3 050/vk. myl) |
1 Januarie 2021 | |
Poskode | 9614, 9622, 9701–9704, 9711–9718, 9721–9728, 9731–9738, 9741–9747 |
Skakelkodes | 050 |
Bestuurlike sentrum | Groningen (stad) |
Webwerf | www.gemeente.groningen.nl |
Groningen (Gronings: Grunnen / Stad; Wes-Fries: Grins), is die hoofstad van die Nederlandse provinsie Groningen. Op 1 Januarie 2021 het die munisipaliteit se bevolking sowat 233 000 inwoners getel.
Groningen is die grootste stad van Noord-Nederland en beskik oor die tweede oudste universiteit van Nederland, die Rijksuniversiteit Groningen (RuG). Hulle het ook 'n eredivisie sokkerspan: FC Groningen.