Die Groot Muur van Sloan is ’n kosmiese struktuur van sterrestelsels wat ’n filament genoem word. Tot die ontdekking van die U1.27 in Januarie 2013 was dit die grootste bekende struktuur in die heelal. Die ontdekking van die Groot Muur is op 20 Oktober 2003 deur J. Richard Gott III, Mario Jurić en hulle kollegas aangekondig. Dit was geskoei op data van die Digitale Sloan-lugopname.[1]
<ref>
tag; no text was provided for refs named apj624_2_463