Die heelal bevat uiters groot en uiters klein voorwerpe, wat met grootteordes tussen 10-18 en 10+24 meters beskryf moet word. Hierdie artikel gee van die voorwerpe wat se grootte 'n bepaalde orde het. Die SI-stelsel is ontwerp om dit m.b.v. 'n stelsel van voorvoegsels te vermag.
Afdeling | Reeks (m) | SI-eenheid | Voorbeeld | |
---|---|---|---|---|
≥ | < | |||
Subatomies | 0 | 10−18 | am | elektron, kwark, string, Planck-lengte |
Atoom na sellulêre | 10−15 | 10−12 | fm | proton, neutron |
10−12 | 10−9 | pm | golflengte van gammastrale en x-strale, waterstofatoom, kristalstrukture | |
10−9 | 10−6 | nm | DNS-dubbelspriaal, virus, golflengte van sigbare spektrum | |
Menslike skaal | 10−6 | 10−3 | µm | bakterie, mis (water druppel), menslike haar[1] |
10−3 | 100 | mm | muskiet, gholfbal, voetbal (sokkerbal) | |
100 | 103 | m | mens, sokkerveld, Eiffel-toring | |
103 | 106 | km | Berg Everest, lengte van die Panamakanaal, groter asteroïde | |
Astronomies | 106 | 109 | Mm | die Maan, Aarde, een ligsekonde |
109 | 1012 | Gm | Son, een ligminuut, Aarde se wentelbaan | |
1012 | 1015 | Tm | wentelbane van buitenste planete, Sonnestelsel | |
1015 | 1018 | Pm | een ligjaar; afstand na Proxima Centauri | |
1018 | 1021 | Em | spiraalvormige sterrestelsel | |
1021 | 1024 | Zm | Melkweg, afstand na Andromeda-sterrestelsel | |
1024 | ∞ | Ym | waarneembare heelal |