Kaart | Vlag |
Wapen | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Oorsese gebied | Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande |
Koördinate | 54°17′S 36°31′W / 54.283°S 36.517°W |
Stigting | November 1904 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 4 vk km |
Hoogte bo seevlak | 2 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2006) | 2 |
- Bevolkingsdigtheid | 0,5 |
Tydsone | UTC -02:00 |
Burgemeester |
Grytviken is die hoofstad en grootste dorp van die Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande, 'n oorsese gebied van die Verenigde Koninkryk. Die dorp is met 'n bevolking van twee mense 'n spookdorp en het 'n oppervlakte van 4 km². Die dorp is in November 1904 deur die Sweedse landmeter Johan Gunnar Andersson gestig. Naby die verlate walvisstasie lê King Edward Point, wat as hoofstad van Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande dien.