Hierdie artikel is deel van 'n reeks oor |
Alternatiewe medisyne, pseudomedisyne en skynwetenskappe |
---|
Skynmedisyne en skynwetenskap
|
Samesweringsteorieë
|
Tradisionele medisyne
|
Diagnose
|
Gua sha (Chinees: 刮痧 ) of kerokan is 'n pseudowetenskap wat deel van tradisionele Chinese medisyne is. Die praktisyns gebruik 'n instrument om mense se vel te skraap om weefselskade te veroorsaak, want hulle glo dit het medisinale voordeel.[1][2] In Engels word dit soms "coining" of "scraping" genoem en in Frans "tribo-effleurage". Enige skynbare voordeel van gua sha is as gevolg van die plasebo-effek.[3]