Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Ecuador |
Provinsie | Guayas |
Koördinate | 02°11′S 79°53′W / 2.183°S 79.883°W |
Stigting | 1547 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 344,5 vk km |
Hoogte bo seevlak | 4 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2010) | 2 278 691 |
- Bevolkingsdigtheid | 19 547/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 2 991 061 |
Tydsone | UTC -5 |
Burgemeester | Aquiles Álvarez |
Amptelike webwerf | guayaquil.gob.ec |
Guayaquil (Spaans: Santiago de Guayaquil) is die grootste stad van Ecuador nog voor die hoofstad Quito en is in 1547 deur Spanjaarde gestig. Die stad het 'n bevolking van 2 278 691 en van 2 991 061 in die metropolitaanse gebied in 2010 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 344,5 km². Die stad is die belangrikste hawestad en lê aan die weskus van Ecuador.