Guido Westerwelle | |
Guido Westerwelle in 2013 | |
Minister van Buitelandse Sake
| |
Ampstermyn 28 Oktober 2009 – 17 Desember 2013 | |
Eerste minister | Angela Merkel |
---|---|
Voorafgegaan deur | Frank-Walter Steinmeier |
Opgevolg deur | Frank-Walter Steinmeier |
Vise-Kanselier van Duitsland
| |
Ampstermyn 28 Oktober 2009 – 16 Mei 2011 | |
Eerste minister | Angela Merkel |
Voorafgegaan deur | Frank-Walter Steinmeier |
Opgevolg deur | Philipp Rösler |
Leier van die Vrye Demokratiese Party
| |
Ampstermyn 4 Mei 2001 – 13 Mei 2011 | |
Voorafgegaan deur | Wolfgang Gerhardt |
Opgevolg deur | Philipp Rösler |
Lid van die Bundestag
| |
Ampstermyn 1996 – 2013 | |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Bad Honnef, Wes-Duitsland (nou Duitsland) | 27 Desember 1961
Sterf | 18 Maart 2016 (op 54) Keulen, Duitsland |
Politieke party | FDP |
Eggenoot/-note | Michael Mronz |
Alma mater | Universiteit van Bonn Universiteit van Hagen |
Handtekening |
Guido Westerwelle (* 27 Desember 1961 in Bad Honnef; † 18 Maart 2016 in Keulen) was 'n Duitse politikus. Hy het tussen 1994 en 2001 die amp van sektretaris-generaal van Duitsland se liberale Freie Demokratische Partei (FDP) en tussen 2001 en 2011 dié van partyleier beklee. Tussen 2006 en 2009 het Guido Westerwelle daarnaas ook as opposisieleier in die Duitse parlement, die Bundestag, gefungeer.
Vanaf Oktober 2009 tot Desember 2013 het Westerwelle in die tweede kabinet van die Duitse Bondskanselier Angela Merkel as Minister van Buitelandse Sake gedien. Vanaf Oktober 2009 tot 16 Mei 2011 was hy ook Vise-Kanselier.