Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Chili |
Gebied | Paaseiland |
Koördinate | 27°09′S 109°25′W / 27.150°S 109.417°W |
Gestig op | 9 September 1888 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | vk km |
Hoogte bo seevlak | 2 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2002) | 3 304 |
- Bevolkingsdigtheid | /vk km |
Tydsone | UTC -6 |
- Somertyd | UTC -6 |
Burgemeester | |
Amptelike webwerf |
Hanga Roa (Spaanse uitspraak: [ˈaŋɡa ˈro.a]) (Spaans: Bahía Larga) is die belangrikste stad, hawe en hoofstad van die eilandstaat Paaseiland, 'n provinsie van Chili.[1] Dit is geleë in die suidelike deel van die weskus van die eiland, in die laaglande tussen die uitgestorwe vulkane van Terevaka en Rano Kau. Die bevolking van 3 304 (sensus van 2002) beslaan 87 persent van die totale bevolking van die eiland.