'n Halfrond of hemisfeer is die helfte van die oppervlakte van 'n bolvormige liggaam, soos die planeet Aarde. Die woord hemisfeer beteken letterlik halwe bol. Die liggaam kan op verskillende maniere in halfrondes ingedeel word:
Die halfrond waar die grootste landoppervlakte gevind word, word die landhalfrond genoem; die halfrond met die grootste wateroppervlak is die waterhalfrond.