Hendrik VI van Engeland | |
---|---|
Koning van Engeland | |
Hendrik VI van Engeland, Koning van Engeland | |
Dinastie | Plantagenet, Lancaster tak |
Bewind | 31 Augustus 1422 - 4 Maart 1461 en 30 Oktober 1470 - 11 April 1471 |
Kroning | 6 November 1429 |
Gebore | 6 Desember 1421 |
Windsor-kasteel | |
Gesterf | 21 Mei 1471 |
Londense Tower | |
Windsor-kasteel | |
Voorganger | Hendrik V |
Opvolger | Edward IV |
Gade | Margereta van Anjou (1429–1482) |
Kinders | Edward, Prins van Wallis (1453–1471) |
Vader | Hendrik V (1387–1422) |
Moeder | Catherina van Valois (1401–1437) |
Hendrik VI (Engels: Henry VI) (6 Desember 1421 – 21 Mei 1471) was koning van Engeland van 1422 tot 1461 (met 'n regent wat namens hom regeer het tot 1437) en van 1470 tot 1471, en omstrede koning van Frankryk van 1422 tot 1453.