Henry Ford | |
---|---|
Henry Ford in 1919 | |
Gebore | 30 Julie 1863 Greenfield Township, Michigan |
Sterf | 7 April 1947 (op 83) Fair Lane, Dearborn, Michigan |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Beroep | Stigter van die Ford Motormaatskappy, besigheidsmagnaat, ingenieurswese |
Bekend vir | Fordisme |
Eggenoot | Clara Jane Bryant |
Kinders | Edsel Ford |
Ouer(s) | William Ford en Mary Ford |
Handtekening | |
Henry Ford (30 Julie 1863 – 7 April 1947) was die stigter van die Ford Motormaatskappy. Hy was een van die eerste wat die voervoerband vervaardiging van motors aangewend het.