Algemeen | |
---|---|
Naam | Heptaan |
IUSTC-naam | Heptaan[1] |
Ander name | Septaan[2] |
Chemiese formule | C7H16 |
Molêre massa | 110,205 g•mol-1 |
CAS-nommer | 142-82-5 |
Voorkoms | Kleurlose vloeistof |
Reuk | petrolagtig |
Fasegedrag | |
Smeltpunt | -90,549 °C[3] |
Kookpunt | 98,38 °C[3] |
Digtheid | 0,6795 g•cm-3[3] |
Oplosbaarheid | 0,0003% (teen 20 °C)[4] |
Viskositeit | 0,389 mPa•s[5] |
Termodinamies | |
ΔfHɵ | −225,2 kJ•mol-1 |
ΔcHɵ | −4825 kJ•mol-1 |
Henry se konstante | 12 nmol•Pa-1•kg-1 |
Warmtekapasiteit | 224,64 J•K-1•mol-1 |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | −4 °C |
Selfontbrandingspunt | 223 °C |
LD50 | 17986 dpm (oraal, rot) |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Heptaan of n-heptaan is 'n organiese verbinding, 'n reguitketting-alkaan met die chemiese formule H3C(CH2)5CH3 of C7H16, en is een van die hoofkomponente van petrol. Wanneer dit gebruik word as 'n toetsbrandstofkomponent in anti-klop-toetsenjins, is 'n 100% heptaanbrandstof die nulpunt van die oktaangetal (die 100 punt is 100% iso-oktaan). Oktaangetal is gelyk aan die anti-klop-eienskappe van 'n vergelykingsmengsel van heptaan en iso-oktaan, wat uitgedruk word as die persentasie iso-oktaan in heptaan, word gelys op petrolpompe en word wêreldwyd gebruik.
<ref>
tag; no text was provided for refs named Compound
<ref>
tag; no text was provided for refs named von Hofmann
<ref>
tag; no text was provided for refs named b92
<ref>
tag; no text was provided for refs named PGCH
<ref>
tag; no text was provided for refs named Dymond1994