Heraldeiland

Heraldeiland
Inheemse naam: Остров Геральд
’n Kaart van Heraldeiland.
’n Kaart van Heraldeiland.
Geografie

Ligging Noordelike Yssee
Tsjoekotka
Koördinate 71°23′N 175°40′W / 71.383°N 175.667°W / 71.383; -175.667 Sien bo

Oppervlakte 11,3 km2

Administrasie
Vlag van Rusland Rusland

Die eiland is saam met Wrangeleiland ’n Unesco-wêrelderfenisgebied

Heraldeiland (Russies: Остров Геральд, Ostrof Gerald) is ’n klein, afgeleë Russiese eiland in die Noordelike Yssee, 70 km oos van Wrangeleiland. Dit het hoë kranse, wat dit taamlik ontoeganklik maak – per skip en per vliegtuig. Die enigste stukkie seekus van waar dit bereik kan word, is sy noordwestelike punt waar die kranse verkrummel het.


Developed by StudentB