Himno nacional de Chile is sedert 1828 die nasionale volkslied van Chili. Die lied bestaan uit ses strofes en 'n koor. Die woorde is deur Eusebio Lillo geskryf en dit is deur Ramón Carnicer gekomponeer.
Developed by StudentB