Homo rhodesiensis

Homo rhodesiensis
Tydperk: 0.4–0.12 m. jaar gelede
Pleistoseen
’n Kopbeen wat in 1921 gevind is.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
H. rhodesiensis
Binomiale naam
Homo rhodesiensis
(Arthur Smith Woodward, 1921)

Homo rhodesiensis (die Rhodesië-mens) is ’n uitgestorwe Hominini-spesie van die genus Homo. Die model daarvoor is die fossiele Kabwe-kopbeen. Ander oorblyfsels is ontdek uit dieselfde, of ’n vroeër, tydperk in Suider-, Oos- en Noord-Afrika. Die fossiele is tussen sowat 125 000 en 300 000 jaar oud. Sommige wetenskaplikes beskou Homo rhodesiensis nou as ’n ander naam vir Homo heidelbergensis.[1][2][3]

  1. "Kabwe 1". The Smithsonian Institution's Human Origin Program. Besoek op 2 November 2010.
  2. Stringer, Chris (2011). The Origin of our Species. Penguin. p. 202. ISBN 978-0-14-103720-2.
  3. Johansson, Donald; Edgar, Blake (2006). From Lucy to Language. Simon & Schuster. p. 222. ISBN 978-0-7432-8064-8.

Developed by StudentB