Hongaarse kos

Tuisgemaakte vleis sop: "házi húsleves"
Hortobágyi palacsinta, 'n sout pannekoek gevul met kalfsvleis.
Hoender paprikash (csirkepaprikás) gestoofde romerige paprikasous met tuisgemaakte nokedli (pasta.)
Gundel Palacsinta gevul met neute en sjokoladesous.

Hongaarse- of Magyar kookkuns is kenmerkend van die nasie Hongarye en hul primêre etniese groep, die Magyar. Tradisionele Hongaarse geregte is hoofsaaklik gebaseer op vleis, suiwelprodukte, seisoenale groente, vrugte, vars brood, en kaas met souterige paprika as 'n populêre byvoegsel.


Developed by StudentB