Huis van Osman | |
---|---|
Wapen van die Osman-dinastie en die Ottomaanse Ryk
| |
Land | Ottomaanse Ryk |
Stigter | Osman I |
Laaste heerser | Abdülmecid II |
Gestig | 1299 |
Ontbinding | 1922 |
Rede | Stigting van die Republiek van Turkye |
Titels | Sultan van die Ottomaanse Ryk (1299-1922) Kalief van Islam (1517-1924) |
Die Osman-dinastie (of die Keiserlike huis van Osman) (Turks: Osmanlı Hanedanı) was sultans wat van 1299 tot 1922 oor die Ottomaanse Ryk regeer het. Die eerste sultan was Osman I.
Die sultan was die enigste en absolute heerser, die staats- en regeringshoof van die ryk.