Huludao

Huludao

葫芦岛
Stad
'n Uitsig oor Huludao se nuwe sakedistrik.
'n Uitsig oor Huludao se nuwe sakedistrik.
Huludao is in China
Huludao
Huludao
Ligging in die Volksrepubliek China
Koördinate: 40°43′00″N 120°50′00″O / 40.71667°N 120.83333°O / 40.71667; 120.83333
LandVlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China
ProvinsieLiaoning
Regering
 • Kommunistiese Party van China SekretariskomiteeChen Xiaokun
 • BurgemeesterSun Zhaolin
Oppervlak
 • Stad10 415 km2 (4 021 vk. myl)
Bevolking
 • Stad2 787 032
 • Stedelik
780 414
TydsoneUTC+08:00 (SST)
Poskode
125000
Skakelkodes429
Webwerfhld.gov.cn

Huludao (Chinees: 葫芦岛) is 'n stad in die Chinese provinsie Liaoning met 'n bevolking van 2 787 032 in 2007.

Die stad is in die noordooste van China, wes van die grens met Noord-Korea, oos van Beijing, noord van Dalian en aan die Geel See geleë. Huludao vorm saam met Dalian, Yingkou, Qinhuangdao en Qingdao die ekonomiese sirkel van die Bohaimeer.


Developed by StudentB