ICD-10 Hoofstuk X: Siektes van die asemhalingstelsel

ICD10 Hoofstuk X: Siektes van die asemhalingstelsel omvat siektes van die asemhalingstelsel, gerangskik volgens die tiende uitgawe van die Internasionale Statistiese Klassifikasie van Siektes en Verwante Gesondheidsprobleme.[1] Die hoofstuk omvat die kodes J00 tot J99.

  1. WHO, Internasionale Statistiese Klassifikasie van Siektes en Verwante Gesondheidsprobleme, 10de hers. uitg. vir 2007

Developed by StudentB