ISO 3166-2

ISO 3166-2 is die tweede gedeelte van die ISO 3166 standaard. Die standaard is daargestel om name aan gedeeltes van lande en afhankelike gebiede te gee. Die doel van die standaard is om 'n wêreldwye reeks afkortings vir plekke te skep vir die gebruik op onder andere verpakkings en skeepshouers. Dit kan gesien word as 'n soort wêreldwye poskode.


Developed by StudentB