Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Beiere |
Koördinate | 48°46′N 11°25′E / 48.767°N 11.417°O |
Stigting | 806 (eerste verwysing) |
Stadstatus | 1200 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 133,35 vk km |
Hoogte bo seevlak | 374 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2010) | 125 088[1] |
- Bevolkingsdigtheid | 938/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 |
Burgemeester | Alfred Lehmann (CSU) |
Amptelike Webwerf | www.ingolstadt.de |
Ingolstadt is 'n stad aan die oewer van die Donourivier in die middel van die federale deelstaat Beiere, Duitsland. Dit het 125 088 geregistreerde inwoners in 2010 gehad wat dit die sesde grootste stad in Beiere maak.
Die hoofkantoor van die Duitse motorvervaardiger Audi is in Ingolstadt geleë, sowel as die hoofkantoor van die Media-Saturn Holding met sy elektroniese handelaars MediaMarkt en Saturn.