Institut de France

Institut de France

Die Institut de France (Franse uitspraak: ɛ̃stity də fʁɑ̃s}}, Instituut van Frankryk) is 'n Franse skolastiese genootskap wat vyf académies omvat, insluitende die Académie française.

Die Instituut, wat in Parys geleë is, bestuur nagenoeg 1,000 stigtings sowel as museums en châteaux wat oop is vir besoeke. Dit ken ook pryse en subsidies toe - welke in 2017 neergekom het op 'n verstommende bedrag van meer as 27 miljoen per jaar.[1] Die meeste van die pryse word op aanbeveling van die académies deur die Instituut toegeken.

  1. "L'Institut de France et le mécénat" (in Frans). Institut de France. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 November 2019. Besoek op 9 Maart 2019.

Developed by StudentB