Iota (hoofletter Ι, kleinletter ι) is die negende letter van die Griekse alfabet. In die Griekse numeriese stelsel het dit 'n waarde van 10. Die Latynse I en J en die Cyrilliese І, Ї en Ј is van die Griekse iota afkomstig.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.