| |||||
Nasionale leuse: Union – Discipline – Travail (Frans vir: "Eenheid – Dissipline – Arbeid") | |||||
Volkslied: L'Abidjanaise (Frans vir: "Lied van Abidjan") | |||||
Hoofstad | Yamoussoukro (polities) Abidjan (ekonomies) | ||||
Grootste stad | Abidjan | ||||
Amptelike tale | Frans | ||||
Regering | Unitêre presidensiële grondwetlike republiek onder 'n parlementêre stelsel Alassane Ouattara Tiémoko Meyliet Koné Robert Beugré Mambé | ||||
Onafhanklikheid | 7 Augustus 1960 8 November 2016 | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
322 463 km2 (68ste) 124 504 myl2 1,4[1] | ||||
Bevolking - 2023-skatting - 2015-sensus - Digtheid |
29 344 847[1] (52ste) 24 905 843 91,1 / km2 (139ste) 235,9 / myl2 | ||||
BBP (KKP) - Totaal - Per capita |
2023-skatting | ||||
BBP (nominaal) - Totaal - Per capita |
2023-skatting | ||||
MOI (2021) | 0,550[3] (159ste) – laag | ||||
Gini (2018) | 37,2[4] – medium | ||||
Geldeenheid | CFA-frank (XOF )
| ||||
Tydsone - Somertyd |
GMT (UTC±0) nie toegepas nie (UTC±0) | ||||
Internet-TLD | .ci | ||||
Skakelkode | +225 |
Ivoorkus of Côte d'Ivoire (Frans: [kot divwaʁ], ), amptelik die Republiek Ivoorkus of Republiek Côte d'Ivoire (République de Côte d'Ivoire), is 'n land in Wes-Afrika. Dit grens aan Liberië, Guinee, Mali, Burkina Faso, en Ghana in die weste, noorde en ooste, en grens aan die Golf van Guinee in die suide. Ivoorkus is een van die mees welvarende lande van die tropiese Wes-Afrikaanse lande. Die land se ekonomiese ontwikkeling is deur politiese onrus veroorsaak deur amptelike korrupsie en weiering om noodsaaklike hervormings te implementeer, ondergrawe.