Joe Phaahla | |
Minister van Gesondheid
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 5 Augustus 2021 | |
Vise | Sibongiseni Dhlomo |
---|---|
President | Cyril Ramaphosa |
Voorafgegaan deur | Zweli Mkhize |
Adjunkminister van Gesondheid
| |
Ampstermyn 26 Mei 2014 – 5 Augustus 2021 | |
President | Jacob Zuma→ Cyril Ramaphosa |
Voorafgegaan deur | Aaron Motsoaledi→ Zweli Mkhize |
Opgevolg deur | Sibongiseni Dhlomo |
Adjunkminister van Kuns en Kultuur
| |
Ampstermyn 30 Oktober 2010 – 7 Mei 2014 | |
President | Jacob Zuma |
Minister | Paul Mashatile |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 11 Julie 1957 Ga-Phaahla, Limpopo |
Politieke party | African National Congress |
Alma mater | Universiteit van Natal |
Mathume Joseph Phaahla (gebore 11 Julie 1957) is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress, algemeen bekend as Joe Phaahla. Op 5 Augustus 2021 is Dr. Phaahla deur president Cyril Ramaphosa as die nuwe minister van Gesondheid van Suid-Afrika aangewys. [1]
Dr. Phaahla het sy mediese graad aan die Universiteit van Natal behaal en was voorheen die Adjunkminister van Gesondheid, Adjunkminister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, en die Adjunkminister van Kuns en Kultuur.[2][3]