Johan II van Portugal

Johan II van Portugal
Koning van Portugal en die Algarves
Johan II van Portugal
Dinastie Huis van Aviz
Bewind 11 November15 November 1477
28 Augustus 148125 Oktober 1495
Kroning 31 Augustus 1481
Volle naam João II
Gebore 3 Maart 1455
São Jorge-kasteel, Lissabon, Portugal
Gesterf 25 Oktober 1495 (op 40)
Alvor, Algarve
Klooster van Batalha
Voorganger Alfons V
Opvolger Alfons V
Manuel I
Gade Eleanor van Viseu
Kinders Alfons, Prins van Portugal
onder andere
Vader Alfons V
Moeder Isabella van Coimbra

Johan II (in Portugees, João II; Lissabon, 3 Maart 1455 – Alvor, 25 Oktober 1495) was van 1481 tot sy dood in 1495 die koning van Portugal. Onder sy heerskappy is die mag van die Portugese troon hervestig, nuwe lewe in die ekonomie geblaas en die verkenning van Afrika en die Ooste voortgesit.


Developed by StudentB