Johannes Duns Scotus | |
Geboortenaam | John Duns |
---|---|
Gebore | ca. 1266 Duns, Koninkryk van Skotland |
Oorlede | 8 November 1308 Keulen, Heilige Romeinse Ryk |
Vakgebied | Metafisika, teologie, skolastiek, logika, epistemologieen etiek |
Alma mater | Universiteit van Oxford[1][2] |
Bekend vir | Eenduidigheid van wese, haecceity as 'n beginsel van individuasie, Onbevlektheid van die maagd Maria |
Beïnvloed deur | Aristoteles, Augustinus van Hippo, Anselmus van Kantelberg, Thomas van Aquino, Hendrik van Gent |
Invloed op | Antonius Andreas, Willem van Ockham, René Descartes, Lorenz Fuetscher, Mário Ferreira dos Santos, Martin Heidegger, Gilles Deleuze, Charles Sanders Peirce, Gerard Manley Hopkins |
Johannes Duns Scotus | |
---|---|
Standbeeld van Johannes Duns Scotus in Duns | |
Heilige | |
Vereer in | Rooms-Katolieke Kerk |
Heiligverklaring | 20 Maart 1993, Vatikaanstad deur Pous Johannes Paulus II |
Pelgrimsoord | Fransiskaanse kerk, Keulen, Duitsland |
Feesdag | 8 November |
Johannes Duns Scotus (Duns (Skotland), 1266 – Keulen, 8 November 1308) was 'n Fransiskaanse teoloog en filosoof. Duns fokus op die uitdaging van die opkomende aristotelisme vir die Christelike geloofsleer. Hy skep 'n samehangende teologiese raamwerk. Hy word beskou as 'n belangrike wegbereider van die nominalisme, al het sy filosofie nog duidelike realistiese trekke. Hy is begrawe in 'n sarkofaag in die Minorietekerk in Keulen.