John Major | |
John Major, 1995 | |
Ampstermyn 28 November 1990 – 2 Mei 1997 | |
Vise | Michael Heseltine |
---|---|
Monarg | Elizabeth II |
Voorafgegaan deur | Margaret Thatcher |
Opgevolg deur | Tony Blair |
Leier van die Opposisie
| |
Ampstermyn 2 Mei 1997 – 19 Junie 1997 | |
Monarg | Elizabeth II |
Eerste minister | Tony Blair |
Voorafgegaan deur | Tony Blair |
Opgevolg deur | William Hague |
Leier van die Konserwatiewe Party
| |
Ampstermyn 28 November 1990 – 19 Junie 1997 | |
Voorafgegaan deur | Margaret Thatcher |
Opgevolg deur | William Hague |
Kanselier van die Skatkis
| |
Ampstermyn 26 Oktober 1989 – 28 November 1990 | |
Eerste minister | Margaret Thatcher |
Voorafgegaan deur | Nigel Lawson |
Opgevolg deur | Norman Lamont |
Staatsekretaris vir Buitelandse en Statebond sake
| |
Ampstermyn 24 Julie 1989 – 26 Oktober 1989 | |
Eerste minister | Margaret Thatcher |
Voorafgegaan deur | Geoffrey Howe |
Opgevolg deur | Douglas Hurd |
Hoofsekretaris van die Tesourie
| |
Ampstermyn 13 Junie 1987 – 24 Julie 1989 | |
Eerste minister | Margaret Thatcher |
Voorafgegaan deur | John MacGregor |
Opgevolg deur | Norman Lamont |
Lid van die Parlement vir Huntingdon
Huntingdonshire (1979–1983) | |
Ampstermyn 3 Mei 1979 – 7 Junie 2001 | |
Voorafgegaan deur | David Renton |
Opgevolg deur | Jonathan Djanogly |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 29 Maart 1943 Carshalton, Surrey, Verenigde Koninkryk |
Politieke party | Konserwatiewe Party |
Eggenoot/-note | Norma Johnson |
Kind(ers) | 2 |
Religie | Kerk van Engeland |
Sir John Major (Carshalton, Surrey, 29 Maart 1943) is 'n Britse politikus wat vanaf 1990 tot 1997 as Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk en leier van die Konserwatiewe Party gedien het.
Voorafgegaan deur Margaret Thatcher (Konserwatiewe Party) |
Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk (Konserwatiewe Party) 1990 - 1997 |
Opgevolg deur Tony Blair (Arbeidersparty) |