KV60

KV60
Die grafkelder van Sitre In en moontlik Hatsjepsoet
Die plan van KV34.
Die plan van KV34.
Ligging Vallei van die Konings
Land Vlag van Egipte Egipte
Ontdek 1903
Uitgrawings deur Howard Carter (1903)
Edward R. Ayrton (1906)
Donald P. Ryan (1989)
← Vorige
KV59
Volgende →
KV61

KV60 is 'n grafkelder in die Vallei van die Konings by Thebe, naby die moderne stad Luxor in Egipte. Dit is in 1903 deur Howard Carter ontdek en uitgrawings is weer in 1989 deur Donald P. Ryan gedoen. Dit is een van die grafkelders in die nekropolis van Thebe met die tergendste geheim: die identiteit van een van die twee vroulike mummies wat daar gevind is. Sommige Egiptoloë, soos Elizabeth Thomas, indentifiseer haar as faraoh Hatsjepsoet uit die 18de Dinastie.[1]

  1. Highfield, Roger (27 Junie 2007). "How I found Queen Hatshepsut". Daily Telegraph. Londen. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Maart 2010. Besoek op 22 September 2014.

Developed by StudentB