Kabelo Gwamanda | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 5 Mei 2023 | |
Voorafgegaan deur | Thapelo Amad |
---|---|
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Soweto, Suid-Afrika |
Nasionaliteit | ![]() |
Politieke party | Al Jama-ah |
Religie | Islam |
Kabelo Gwamanda is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat sedert Mei 2023 as die burgemeester van die Stad Johannesburg Metropolitaanse Munisipaliteit dien. Hy is die munisipaliteit se negende burgemeester sedert die 2016-verkiesing. Gwamanda is 'n lid van die klein Moslem party Al Jama-ah wat slegs drie op die stadsraad van 270 setels beklee.[1]