Kaloega-oblast Калужская область | ||||
Die ligging van Kaloega-oblast in Rusland. | ||||
Politieke status | ||||
Land | Russiese Federasie | |||
Federale distrik | Sentrale | |||
Ekonomiese streek | Sentrale | |||
Stigting | 5 Julie 1944 | |||
Regering | ||||
Hoofstad | Kaloega | |||
Leier | Anatoli Artamonof[1] | |||
Amp | Goewerneur | |||
Wetgewer | Wetgewende Vergadering | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2010 | |||
Totaal | 1 010 930 | |||
Volgorde | 51ste | |||
Digtheid | 33,92/km2 | |||
Stedelik | 76,3% | |||
Plattelands | 23,7% | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 29 800 km2 | |||
Volgorde | 64ste | |||
Tydsone | UTC+04:00 | |||
Registrasienommer | 40 | |||
Amptelike tale | Russies | |||
Webtuiste | http://www.admobl.kaluga.ru/ | |||
Wapen en vlag | ||||
| ||||
|
Kaloega-oblast (Russies: Калу́жская о́бласть, Kaloezjskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Sentrale Federale Distrik en die hoofstad is Kaloega. Die bevolking in 2010 was 1 010 930.[2]