Kameelperd | |
---|---|
'n Suidelike savannekameelperdbul naby Namutoni, Etosha, Namibië | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Giraffa
|
Spesie: | G. camelopardalis
|
Binomiale naam | |
Giraffa camelopardalis | |
Verspreiding van die kameelperd se subspesies |
Die kameelperd (Giraffa camelopardalis) is 'n soogdier van die familie Giraffidae. Hulle het kenmerkende lang nekke en kom algemeen in die nasionale parke in die Noorde van Suid-Afrika voor.