Kanto

Detail van 'n 14de-eeuse manuskrip van Dante Alighieri se Goddelike Komedie, wat uit 100 kanto's bestaan.

'n Kanto of canto (Italiaans: canto, meervoud: canti) is 'n afdeling van 'n lang Middeleeuse of moderne gedig.


Developed by StudentB