Solothurn is 'n kanton in Switserland met sowat 264 duisend inwoners. 88,3% van die inwoners praat Duits as moedertaal. Die hoofstad is Solothurn.
Developed by StudentB