Repubblica e Cantone Ticino | |
---|---|
Koördinate: 46°19′N 8°49′E / 46.317°N 8.817°O | |
Land | Switserland |
Hoofstad | Bellinzona |
Grootste stad | Lugano |
Onderverdelings | 115 munisipaliteite, 8 distrikte |
Regering | |
• Uitvoerende | Staatsraad (5) |
• Wetgewend | Groot Raad (90) |
Oppervlak | |
• Totaal | 2 812,21 km2 (1 085,80 vk. myl) |
Bevolking (Desember 2018)[2] | |
• Totaal | 353 343 |
• Digtheid | 130/km2 (330/vk. myl) |
ISO 3166-kode | CH-TI |
Hoogste punt | 3 402 m (11 161 ft): Adula (Rheinwaldhorn) |
Laagste punt | 195 m (640 ft): Maggiore-meer |
Aangesluit | 1803 |
Tale | Italiaans |
Webwerf | www |
Ticino is 'n kanton in Switserland met sowat 350 duisend inwoners. 8,3% van die inwoners praat Duits as moedertaal. Die hoofstad is Bellinzona.