Katharine Ross | |
Geboortenaam | Katharine Juliet Ross |
---|---|
Geboorte | 29 Januarie 1940 Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Aktiewe jare | 1962–current |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Katharine Ross (gebore 29 Januarie 1940) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Graduate (1967), Butch Cassidy and the Sundance Kid (1969), The Stepford Wives (1975), en Donnie Darko (2001).