Kelly Loeffler

Kelly Loeffler
Kelly Loeffler

Persoonlike besonderhede
Gebore 1969/1970 (ouderdom 48–49)[1]
Bloomington, Illinois, VSA
Politieke party Republikeins

Kelly Loeffler is 'n Amerikaanse sakevrou en politikus. Sy is die HUB van Bakkt en die gesamentlike eienaar van die vroue basketbalspan Atlanta Dream van die Women's National Basketball Association. Loeffler, wat as liberale Republikein beskryf word, is die opvolger van Senator Johnny Isakson.

  1. Loomis, Carol J. (5 Desember 2013). "The ICE Man Cometh" (in Engels). Fortune.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 April 2020. Besoek op 29 November 2019.

Developed by StudentB