Kerala കേരളം (Malayalam) | |
---|---|
Aan die kus van Kerala | |
Byname: God's Own Country, Spice Garden of India, Land of Coconuts, Land of Trees, The Jewel of South India[1] | |
Ligging van Kerala in Indië | |
Koördinate: 8°30′0″N 77°0′0″O / 8.50000°N 77.00000°O | |
Land | Indië |
Hoofstad | Thiruvananthapuram |
Grootste stad | Thiruvananthapuram |
Gestig op | 1 November 1956 |
Regering | |
• Tipe | Regering van Kerala |
• Goewerneur | Arif Mohammad Khan |
• Hoofminister | Pinarayi Vijayan (CPI(M)) |
Oppervlak | |
• Totaal | 38 863 km2 (15 005 vk. myl) |
Hoogte | −2,2–2 695 m (−7,2–8 842 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 34 630 192 |
• Digtheid | 890/km2 (2 300/vk. myl) |
• Rang | 13de |
Tydsone | UTC+05:30 (IST) |
Amptelike tale | Malayalam[3] Engels (sekondêre ampstaal)[4][5] |
Webwerf | www.kerala.gov.in |
Kerala (Malayalam: കേരളം, [ke:ɾɐɭɐm], ; Engels: [ˈkɛrələ]) is 'n deelstaat in die suidooste van Indië. Die hoofstad en grootste stad is Thiruvananthapuram (voorheen Trivandrum). Die deelstaat se geografie word gekenmerk deur die Wes-Ghats.
{{cite news}}
: AS1-onderhoud: ander (link)
{{cite news}}
: AS1-onderhoud: ander (link)