Ki | |
---|---|
Grootprins van Kiëf | |
Ki op 'n gedenkmunt.
| |
Bewind | 5de tot 6de eeu |
Opvolger | Sjtsjek |
Gebore | 5de eeu |
Oorlede | 6de eeu |
Dinastie | Ki-dinastie |
Ki (Oud-Oos-Slawies: Кий) was die stigter van Kijif (voorheen Kiëf) en die Ki-dinastie, en die prins (knjaz) van Polans.
Hy was een van vier sibbes (die broers Ki, Sjtsjek en Chorif en hulle suster, Libid) wat volgens die Primêre Kroniek in die Dnjeprberge gewoon en 'n stad aan die regteroewer van die Dnjepr gebou het. Dit is Kijif, na die oudste broer, genoem.