Kimriese kat

Kimriese kat
Alternatiewe naam  Langharige Manx
Manx-langhaarkat
Land  Eiland Man
Ontstaan  Natuurlik/mutasie
Soort lyf  Kompak
Pels  Halflank
Patroon  Alle
Wetenskaplike naam
Felis catus (huiskat)
Nota: Die International Cat Association (TICA) erken die Kimriese kat as ’n variant van die Manx. Die Amerikaanse Cat Fanciers' Association (CFA) en Britse Governing Council of the Cat Fancy (GCCF) erken nie die ras nie. The Southern African Cat Council (TSACC) gee wel aparte standaarde op sy webtuiste aan.[1]
Portaal  Portaalicoon   Katte

Die Kimriese kat (Engels: Cymric) is ’n langharige katras wat deur sommige katverenigings beskou word as ’n langharige weergawe van die Manx. Dié twee rasse stem in alle opsigte ooreen buiten die haarlegte en albei kan in een werpsel voorkom.

  1. "Kimriese kat" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 7 Mei 2013. Besoek op 22 Januarie 2012.

Developed by StudentB