Kingston upon Thames | |
---|---|
Stad | |
Kingston upon Thames se stadhuis. | |
Koördinate: 51°25′00″N 0°18′00″W / 51.41667°N 0.30000°W | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Land | Engeland |
Graafskap | Royal Borough of Kingston upon Thames |
Bevolking | |
• Totaal | 157 900 |
Tydsone | UTC+00:00 (MGT) |
• Somertyd | UTC+01:00 (BST) |
Poskode | KT1, KT2 |
Skakelkodes | 020 |
Webwerf | kingston.gov.uk |
Kingston upon Thames is 'n stad in die suidweste van Londen, in die Royal Borough of Kingston upon Thames. Voor 1965 was Kingston deel van die graafskap Surrey, en vandag is die Surrey County Council nog steeds in die dorp. In 2007 het die stad 'n bevolking van sowat 157 900 gehad.