Kleur- en verfstowwe

   Hierdie artikel behoort versmelt te word met kleurstof.
Maak seker om die inhoud te skuif na die bladsy wat reeds aan Wikidata gekoppel is!
Indien altwee gekoppel is, sien hier.

Kleurstowwe is chemiese stowwe wat gebruik word om dinge soos papier, katoen, wol of leer te kleur. Die kleurstof dring deur die vesels en word deel van die materiaal self. Verfstowwe is chemiese stowwe wat aange­wend word om artikels te kleur wat van byvoorbeeld hout, klip en metaal ge­maak is. Hulle dring in baie geringe mate deur die  oppervlak  van die stof en kleef daaraan om 'n harde, beskermende laag te vorm.


Developed by StudentB