Koolstofdioksied

Eienskappe

Algemeen

Naam Koolstofdioksied
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule CO2
Molêre massa 44,01 g/mol
CAS-nommer 124-38-9[1]  
Voorkoms Kleurlose gas
Fasegedrag  
Selkonstantes ao=562,24(2) pm [2]  
Ruimtegroep Pa3 
Nommer 205
Smeltpunt -56,6 °C
Kookpunt -78,5 ° @ 1 Atm (sublimasie)
Digtheid 1,52 @ 21 °C (rel. lug)
Oplosbaarheid Oplosbaar in water 0,48 [mg/L] @ 25 °C[3] 
Kritieke temperatuur 30,978 °C[4] 
Kritieke druk 73,773 bar[4] 
Henry se konstante 3,38(4) x 10-2 [L/mol.Atm]; 2390 [K] [5]

Suur-basis eienskappe

pKa (suur oksied)

Veiligheid

Flitspunt onbrandbaar

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Koolstofdioksied of koolsuurgas, (chemiese formule CO2) is 'n kleurlose en reuklose gas wat natuurlik in die aarde se atmosfeer voorkom. Die konsentrasie in die Aarde se atmosfeer is egter taamlik klein, maar Mars en Venus s'n bestaan amper geheel uit hierdie gas. Venus se atmosfeer is nogtans baie digter as Mars s'n en bevat hiervan 19 000 maal meer as Mars s'n en 154 000 maal meer as die Aarde s'n.[6]

  1. "Uigi.com MSADS" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 November 2019. Besoek op 30 Mei 2017.
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Arndt
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named FAO
  4. 4,0 4,1 "What happens to fluid properties near the critical point?". Unilab.
  5. Sander.
  6. Holly Shaftel (2018). "10 Things: Planetary Atmospheres". NASA.{{cite web}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)

Developed by StudentB