Korinthe Κόρινθος
Stadsprofiel van Korinthe
Die dimos van Korinthe Die dimos van Korinthe
Land
Griekeland
Provinsie
Peloponnesos
Regering
- Burgemeester
Alexandros Pneumatikos
Oppervlakte
- Totaal
611,291 km² (236 myl² )
Bevolking (2011)
- Totaal
70,130
- Digtheid
570/km² (1 476,3/myl²)
Tydsone
EET/EEST (UTC+2/3) (UTG )
Areakode(s)
274 10
Webwerf: www.korinthos.gr
Ruïnes van die antieke stad
Suile van die Apollo-tempel
Korinthe [ 1] [ 2] [ 3] of Korinte [ 4] (Grieks : Κόρινθος) is 'n saamgevoegde munisipaliteit ("dimos") in die Griekse provinsie ("periferia") in die Peloponnesos . Dit was vroeër die hoofstad van die departement ("nomos") Korinthe. Die vyf plekke wat saamgevoeg is, is naamlik:
Assos-Lechaio (Άσσος-Λέχαιο)
Korinthe (Κόρινθος)
Saroniko (Σαρωνικό)
Solygeia (Σολύγεια)
Tenea (Τενέα)
↑ Van Rooy, C.A. (1980). Antieke Griekse Geskiedenis . Durban, Pretoria: Butterworth. p. 413. ISBN 0-409-08017-9 .
↑ Corinth. (2008). Encyclopædia Britannica . Deluxe Edition. Chicago: Encyclopædia Britannica.
↑ Pétridès, S. (1908). Corinth. In The Catholic Encyclopedia. New York: Robert Appleton Company. Besoek 31 Oktober, 2014 by New Advent: [1]
↑ Botha, P.H.; Van Rensburg, F.J. (Januarie 2002). "Seksuele reinheid voor die huwelik in Korinte in die eerste eeu n.C." Verbum et Ecclesia (1 uitg.). 23 (1): 52–66. ISSN 1609-9982 . Besoek op 2 Januarie 2021 .