Krenneriet

Krenneriet
 
Formule Au3AgTe8 
Onsuiwerhede Fe 
Nickel-Strunz (10) 2.EA.15  
Kleur silwerwit 
Glans metallies 
Hardheid 2 - 3 (Mohs) 
Digtheid 8.62 g/cm3 
Transparansie opaak 
Ruimtegroep Pma2 
Strukturbericht-kode C46 
Eenheidsel a=16.58,b=8.849,c=4.464 
* Lys van minerale
Portaal Geologie

Krenneriet is 'n mineraal met chemiese formule AgxAu1-xTe2 of Au3AgTe8 wat na die Hongaarse myner J.A. Krenner (1839-1920) genoem is. Dit is taamlik seldsaam, maar 'n gewilde goud- en silwererts.

Dit kom gewoonlik saam met calaveriet, gedeë goud, silvaniet, petziet, piriet en kwarts voor, dikwels in hidrotermale are saam met ander telluriede.[1]

In Suid-Afrika word krenneriet in die Waaikraal-goudafsetting naby Rustenburg in Noordwes gevind.[2]

  1. Handboook of minealogy.
  2. "mindat 2274" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Junie 2020.

Developed by StudentB